Mel die Storieverteller - Internetsensasie
02 May - 09 May
6:00 PM - 6:00 PM
Share to:
Ticket Price
ZAR 220.00 - ZAR 2,000.00
site logo
Mel die Storieverteller - Internetsensasie
Ticket Price
ZAR 220.00 - ZAR 2,000.00
site.logo
Mel die Storieverteller - Internetsensasie
02 May - 09 May
6:00 PM - 6:00 PM
Share to:
Ticket Price
ZAR 220.00 - ZAR 2,000.00
site logo
Mel die Storieverteller - Internetsensasie
Ticket Price
ZAR 220.00 - ZAR 2,000.00
Description

Vereeniging, los die braaivleis net vir een aand – kom lag saam, ons belowe dis warmer as jou kole! Bring jou maat, jou buurman en daai tannie wat alles weet – almal gaan iets hê om oor te lag! Dis goedkoper as terapie en baie meer pret – Vereeniging, jy wil hierdie nie mis nie!


In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.


Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.


Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!


Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)

Styl: Komiese Storievertelstyl

Ouderdomsbeperking: Geen onder 18’s

Venue: Hoërskool Overvaal

Adres: Reynolds straat 7, Falconridge

Kaartjieprys: R2200 per tafel van 8 / R220pp - Gallery sitplekke; Verwelkomingsdrankie ingesluit

Deure open: 17:00

Vertoning begin: 18:00

Kaartjies: Beskikbaar by Skoolkantoor / www.meldiestorieverteller.co.za

Kontak persoon: Hanri Steyl - 063 512 4370


Kontantkroeg beskikbaar. Eie eetgoed welkom.


Event media 1
Location
Hoërskool Overvaal
7 Reynolds St, Falcon Ridge, Vereeniging, 1949, South Africa
Mel die Storieverteller - Internetsensasie
Ticket Price
ZAR 220.00 - ZAR 2,000.00
Ready to host your event? Discover how with Ticket Spot.